Solidariteit Helpende Hand voed tans 8000 honger kleuters elke dag, ons het jou hulp nodig om hierdie saak te ondersteun. Teken die plegbelofte en voeg jou stem by hierdie belangrike saak. Ons kinders mag nie honger ly nie. Deur jou stem hier by te voeg word jy deel van ‘n gemeenskap wat ‘n verskil maak elke dag.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.